Waterfall Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Tortelduif Avenue, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterfall Guesthouse bied B&B-verblyf in Rustenburg. Dié luukse gastehuis is die ideale basis waarvandaan gaste die geriewe en besienswaardighede in die omgewing kan verken.
Verblyf by Waterfall Guesthouse beskik oor 12 unieke kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n yskassie met voorraad, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea voorgesit.
Die gastehuis het 'n swembad en braaigeriewe. Klein tot mediumgrootte-funksies soos troues, spanbousessies of konferensies kan gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die gastehuis is 6,5 km vanaf Rustenburg se middedorp met restaurante, winkels en ander geriewe. Waterfall Guesthouse is sowat 55,5 km vanaf Sun City.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Tortelduif Avenue, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Waterfall Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Tortelduif Avenue, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang