Waterfall Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Pierneef Street, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waterfall Views is 'n pragtig ingerigte woonstel op die eienaar se eiendom in Vorna Valley, Midrand, en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en kwaliteit badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer sluit 'n eetkamertafel vir 2, gemaklike sitplek, 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi-toegang in.
Buite bied die eenheid 'n privaat balkon met braaigeriewe, en veilige parkering is beskikbaar. Die eiendom se sentrale ligging bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike geriewe, insluitend die Mall of Africa, Netcare Waterfall, Gallagher Convention Centre en die Kyalami-renbaan. Alhoewel die woonstel op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilson Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 2 Pierneef Street, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
- Gaste dink Waterfall Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Pierneef Street, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang