Successfully reported
+21

Waterford Holiday Home

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Waterford Holiday Home is 'n selfsorgvakansiehuis in Witsand, 'n bekoorlike dorpie aan die mond van die Breederivier in die Wes-Kaap. Dit is bekend daarvoor dat dit die hoogste konsentrasie van Suidelike Regtwalvisse aan die Suid-Afrikaanse kus het en bied 4 km se wit sandstrande, manjifieke Kaapse fynbos, en 'n magdom watersportsoorte, insluitend visvang, en vlieërbranderry.

Die eenvoudige kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n balkon met 'n tafel en stoele. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n klein stort wat nie geskik is vir groot gaste nie. Daar is ook steil trappe op na die hoofslaapkamer wat vir bejaarde of verswakte gaste uitdagend kan wees.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n groot kaggel het. Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area met braaigeriewe en kyk uit oor die rivier. Daar is 'n slim-TV en WiFi beskikbaar.

Daar is 'n gaskookplaat en 'n paar beurtkrag-gloeilampe in die huis. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir motors en 'n boot.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterford Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 880
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 880
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80e2ae87017f022ebbdf25247f669ee4b4a10198fd0a96966e591f51605429c25f5f22b8e630d0e59fc97fb3d91b97181c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 6 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.396359873635 20.825659819188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang