Successfully reported

Waterfront 8

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Louret V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Short stay, but was great! We had a short stay, but it was great! The accommodation was fantastic, great sea view and very clean. Would book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Pragtige see-uitsig, direk oorkant die strand en lekker swembad in die kompleks. Ons het heerlik in die strandfrontwoonstel gebly. Kon dolfyne en skepe van die stoep af dophou en was lekker om net oor die straat te stap tot by die swemstrand. Lekker restaurante met pizza en sushi naby! Die kombuis was ook goed toegerus en die beddens gemaklik. Ek sou wel voorstel dat daar meer gedoen word om die veiligheid by die trappe, wat na die woonstel lei, te verbeter - moontlik waarskuwingsborde en non-slip strips? Dit is oop en word nat wanneer dit reën. Ek het baie hard op my agterstewe geval, ten spyte daarvan dat ek versigtig geloop het, en baie seer gekry - dit kon wel baie erger gewees het. Ek is daarom bekommerd veral oor kinders en oumense wat baie seer kan kry. Desnieteenstaande die ongeluk, het ons baie lekker vakansie gehou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Waterfront 8
Ons is baie bly dat julle, julle verblyf hier geniet het. Ons is baie jammer om te hoor dat jy geval en seergekry het en waardeer dit dat jy die probleem onder ons aandag gebring het. Ons sal dit ook beslis onder die aandag van die opsigter van die kompleks bring. Ons hoop ook dat ons julle weer hier in Umdloti kan verwelkom in die toekoms.

Shanez S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2018

Fantasties. Ontvangs was uitstekend, blyplek asemrowend. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane Reynolds R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2018

Netjies, skoon, lieflike see-uitsig. Sal graag weer hier bly. Woonstel is mooi en netjies uiteengesit, lieflike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Minette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Pragtige, netjiese, stil en ideaal geleë strandwoonstel. Die interior verdien 10/10. Baie mooi kleure en gemaklike leefspasie met uitstekende uitkyk oor die see vanaf sit en slaapkamer. Ons hou van die oopplan met deure uit op die balkon van beide kamers. Kombuis is netjies en ten volle uitgerus. Loopasfstand van restaurante en swemstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe531905df34e5c28030174fc00eb683740d1e7f2300ecf14841b46c5028cae810b0eaa2dd9a28f7cc7c4c1a03d8e8487567f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 39 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.678407867624 31.113710709787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang