Waterfront Cottage 121
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R716, Vaal Dam Settlement Farm Portion 122, Peninsula on the Vaal, 1995, Vrystaat
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waterfront Cottage 121 is 'n lieflike selfsorg-ateljeekothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se plaas aan die oewer van die Vaaldam in die Skiereiland aan die Vaal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan terwyl hulle omring word deur die natuur en die water.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed in die leefarea en 'n stapelbed slegs vir kinders in die slaapkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met sitplek en 'n privaat braai geniet. Aktiwiteite soos visvang en kanovaart kan op die perseel geniet word. Sonkrag en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in naburige dorpe soos Oranjeville, ongeveer 14 km weg, en Deneysville, ongeveer 32 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Troya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R716, Vaal Dam Settlement Farm Portion 122, Peninsula on the Vaal, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Waterfront Cottage 121 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R716, Vaal Dam Settlement Farm Portion 122, Peninsula on the Vaal, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang