Waterfront Cottage B3
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Albatross and Tsavorite Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Waterfront Cottage B3 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Swakopmund, Namibië. Dit is stapafstand vanaf Platz am Meer Mall, wat 'n verskeidenheid restaurante, kafees en winkels bied.
Dié bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na die sitarea met sagte sitplek, 'n TV met Netflix en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure van die sitarea lei na 'n omheinde stoep met sitplek en 'n ingeboude binnebraai-area. Alternatiewelik kan gaste die skuifdeure oopmaak en die strelende geluide van die branders geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 94
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Albatross and Tsavorite Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Gaste dink Waterfront Cottage B3 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Albatross and Tsavorite Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang