Waterfront Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Tuin Avenue, Robindale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Waterfront Guest House is in Randburg, in die bekoorlike luukse woonbuurt Robindale geleë.
Daar word 5 unieke suites aangebied, elk met hul eie styl en toegerus met 'n dubbelbed met kwaliteit matrasse en kraakvars linne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en beskik oor 'n patio wat oor die beeldhoutuin uitkyk.
Voertuie word veilig in motorhuise agter afstandbeheerde deure gehou, terwyl gaste ontspan en die geriewe wat aangebied word, geniet.
Dit is goed geleë vir baie restaurante en topgehalte winkelsentrums en is die ideale oornagplek vir besige bestuurders, toeriste en gesinne.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 420
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 32 Tuin Avenue, Robindale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Waterfront Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Tuin Avenue, Robindale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang