Successfully reported

Waterhouse in Waterkloof Ridge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Liana D
1 nag
5.0
Okt 2025

Gerieflik en vir seker n plek waar ek weer sal bly. Baie, vreeslik skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Dankie baie! Ons is so bly dat u verblyf gerieflik en skoon gevind is. Dit sal ons plesier wees om u weer by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom!

Elize L
1 nag
5.0
Aug 2025

Uitstekende diens. Ons was 'n groep van 15 wat heerlik gekuier het by Waterhouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle groep van 15 ’n heerlike tyd by Waterhouse gehad het. Dit was ’n plesier om julle te huisves en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete,

Karina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Voel sommer welkom. Waterhouse het uit hul pad gegaan om ons hokkiespan te akkommodeer. Die meisies het welkom gevoel en is genoeg spasie gegun om lekker saam te kuier - en selfs 'n "ysbad" in die swembad te doen. Chantelle het tyd gevat om als te verduidelik en die beste kameropsies vir die span en afrigters voor te stel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir julle mooi woorde! Dit was vir ons ‘n groot plesier om julle hokkiespan te akkommodeer. Ons is bly julle het julle welkom en gemaklik gevoel, en dat die meisies die spasie geniet het – selfs die ysbad! Ons waardeer die terugvoer en hoop om julle weer gou by Waterhouse te verwelkom.

Lilian W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie dankies aan ons gasvrou, ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terug. Alles was volgens die foto's, die plek was elke oggend skoon gemaak. Dankie vir ons verwelkoming sjokolade, sherry, melk, koffie, tee, suiker en biskuit, dit was so ekstra spesiaal. Elektriese komberse en verwarmers was alreeds aan geskakel toe ons arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Heerlik rustig en stil. Sal definitief aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Beddens het ordentlike matrasse gehad. Rustige, stil area. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir u mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u u verblyf geniet het en dat alles na wense was. Ons hoop om u weer binnekort by Waterhouse Guesthouse te verwelkom.

Connie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Gerieflik. Skoon en netjies. Lieflike skoon, netjiese eenhede. Lindi was vriendelik en behulpsaam. Tot 'n glasie sjerrie vir ons beskikbaar. Sou net graag 'n handdoek wou hê, daar was slegs 2 badhandhanddoeke beskikbaar. Het heerlik gekuier al was dit net oornag en vroeg uitgeboek die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet en dat dit ’n goeie keuse vir selfsorg was. Ons sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom.

Amanda J
Kort verblyf Saam met vriende
0.0
Jan 2025

Heerlik. Baie lekker gebly - tuin is pragtig. Rustig. Die verblyf was netjies en lekker ruim.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Giovanni A
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Modern, gasvry, vriendelik en gemaklik. Ons het verskriklik lekker gebly en hulle het my ons aangepas. Die dame wat ons daar gehelp het, was so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is bly om te hoor dat julle so 'n aangename verblyf gehad het en dat ons personeel julle goed kon help. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Gus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en baie vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie! Ons is bly jy het jou tyd hier geniet. Ons hoop om jou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 355

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 295 Indus street, Waterkloof ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5939b31083bee5bb484ce46c8d22f3e466b4b1627a40a0e7b11978564ecbdf269f676daba59b36926b5fdadfdf7addc36b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 295 Indus street Waterkloof ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.796932414906 28.243652326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang