Successfully reported

Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Mellisa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike weer en lekker teen die see. Baie baie nice lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Baie lekker en gerieflik. Ons het heerlik gebly, kinders was basies op die strand, wat baie lekker was. Plek het alles wat nodig is. Sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Landi G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Net te kort. Plekkie skoon en netjies, eienaar baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marelize B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2025

Uitstekende diens gekry, en die woonstel is pragtig en goed ingerig. Ons het heerlik gebly. Perfekte verblyf vir die Aloe Cup rugbytoernooi. Tannie Fien is 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Rustig. Het heerlik gebly, dink net wel dat daar aandag gegee kan word aan aircon.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fien
Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites
Sukkel heel Des. Daardie persoon moes kom regmaak. Ek dink oor part of soiets. Jammer bly jul het dit darem geniet. Fien

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Fantasties. Baie lekker, baie dankie, en die eienaar was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarah L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Die warme verwelkomingsontvangs het ons kuier sommer ekstra lekker gemaak! Ek sal hulle met die grootste vrymoedigheid vir enige persoon aanbeveel wat vakansieverblyf soek. Ek en my gesin het die verblyf baie geniet! Ons sal definitief weer in die toekoms van hierdie dienste gebruikmaak. Julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Perfect location. We enjoyed our stay. Tannie Fien was very friendly and helpful. Place is very clean and nice. A great few of the beach and just a few steps to the beach. The location is perfect and safe and close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeeea3c280752bc2ac5646fe6cabc08a649028e7ae625db2d3a0e64147375186201e7ae253c81f5ce1322f066d8164fffaf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 48 5 1 5 4 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040209269536 24.929130524397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang