Successfully reported

Waterkloof Glen Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Jono M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Clean and comfortable with a lekka braai area, pool and garden. The staff was very friendly and helpful. The guesthouse garden pool and braai area was inviting. We enjoyed braaing and chatting with other guests. The room 6 overlooking the braai area was cozy, clean, crisp bedding with an awesome big shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Dear Guest, thank you for your lovely review. We do appreciate it and hope to see you again soon.

Tanya P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik geslaap. Pragtig, skoon, veilig. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer gou te sien.

Cornelia H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ticked all the boxes we needed to enjoy our stay. Very neat and clean. Staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Thank you for your review, we appreciate it and hope to see you soon again.

Francois W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklike wegbreuk. Ons het baie lekker gebly. Dit was perfek geleë vir waar ons moes gaan en die swembad was 'n groot plus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie, ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Shaune B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Blyplek goed toegerus met al die basiese benodighede. Lekker ruim. Blyplek goed toegerus met al die basiese benodighede. Lekker naby aan alles. Dalk 'n voorstel, skuif die hoofbed meer na links om sodoende die TV beter te kan sien en sit dalk die verste enkelbed net regs by die deur soos jy inkom. Dit maak die spasie bietjie meer in die hoek waar die enkelbed staan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie en terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Rika B
1 nag
4.8
Mrt 2025

Gerieflik. Gerieflik en goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie en hoop om julle weer vinnig te sien.

Magda G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Stil en rustig. Genoeg parkering. Skoon en netjies. Na vorige resensies wat nie goed was nie, het ek besluit om hulle te probeer. Baie tevrede gewees. Plek is skoon en netjies, swembad was silwerskoon na baie reën. Kort wel 'n wasbak in die kombuis om skottelgoed te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly jy was nie spyt nie en het dit geniet.

Corne C
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Bekostigbare verblyf, hulpvaardige personeel. Ek het lekker gebly en is vriendelik ontvang. Ligging vir my doel was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Corne, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien jou gou weer.

Blanche V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Gerieflik. Die gastehuis was skoon en netjies. Ongelukkig het die aircon nie gewerk nie. Daar was wel 'n waaier in die kamer, maar ek sal verkies dat mens ingelig word voor die aankoms indien die aircon nie werk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit. Ons was nie bewus van die aircon wat buite werking is nie, dankie dat u dit onder ons aandag gebring het, sal daaraan aandag gee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Freddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Neveling Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617a7fd73e072c892e725066cc06ea2679d8a0c49d282f9abaef5b4915767cbaa88671058ac20e371c00fe04ad4126f7b09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 245 Neveling Street Waterkloof Glen 1801 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.797341874358 28.284671676057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang