Waterkloof Glen Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 245 Neveling Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waterkloof Glen Guest House bied gerieflike verblyf, sentraal geleë in Waterkloof Glen, wat dit 'n ideale opsie maak vir paartjies, korporatiewe of ontspanningsreisigers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 8 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Sewe kamers het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die kamers bied ook 'n sitarea, 'n TV en toegang tot gratis WiFi. Sommige van die kamers maak ook oop op 'n patio.
Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, sitarea en veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit. Vir diegene wat die area wil verken, is Menlyn Maine-winkelsentrum en Times Square Casino 'n entjie se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Freddie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 245 Neveling Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
- Gaste dink Waterkloof Glen Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 245 Neveling Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang