Successfully reported

Waterkloof Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Adéle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie netjies, goed toegerus en gerieflik, met 'n rustige atmosfeer. Die huis is uiters netjies en toegerus met al die nodige geriewe. Die slaapplek is baie gemaklik, en ons het die rustige atmosfeer regtig geniet. Die omliggende berge dra by tot die unieke bekoring van die plek. Die huis het al ons verwagtinge oortref – netjies, skoon en baie gerieflik. Ek kan dit met vrymoedigheid aan enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely farmstay - very tranquil. Excellent hospitality - highly recommended. Lovely well-appointed home - perfect for a farmstay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Julle sien ons definitief weer! Dankie vir wonderlike verblyf! Het elke oomblik terdee geniet. Die huis was skoon, netjies en ideaal vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Mooi omgewing en rustige verblyf. Rustig, met die mooiste uitsig van die berge. Hier kan jy net afskakel. Baie mooi omgewing. Huis goed ingerig en alles wat jy nodig het. Net beddens kort aandag en die eienaar moet nie ander kamers toesluit nie. Ek as betalende gas moet kan kies waar ek wil slaap.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Peaceful and rejuvenating. The host was very welcoming. Our stay was restful and we enjoyed the farm life around the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stunning! Excellent. Could not have asked for better accommodation. They cater for all your needs. Awesome fire pit and braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
1 nag
4.6
Jan 2022

Gerieflike historiese huis in ’n plaasomgewing. Gerieflike en ruim huis. Ons is baie vriendelik deur ons gasvrou verwelkom, en die yskoue waatlemoen op 'n warm Karoo-somersmiddag was ’n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Egon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Very relaxing and quite. Just what we needed to have a wonderful stay a little bit off the beaten track.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkloof, Vlakteplaas, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1YTNjNmE0LWVlYzctNGJlZS1iNjk4LWQ3MzRlN2EyMzgwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 13 5 1 5 Waterkloof Vlakteplaas 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.498688905556 22.707753181458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang