Successfully reported

Waterland Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lissa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely location, friendly host and unit was spacious and clean. We loved our stay at Waterland Lodge, lovely location in the forest. Grant met us on check-in and was very friendly and helpful. Our unit was spacious and very clean. Would love to stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing. Very nice, clean, relaxing with amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Tranquil, peaceful, memorable. This was a father/daughter trip. Our stay was memorable. Waterland is tranquility personified. The rain curtailed some of our activities, but the quality of the accommodation more than made up for that. We will definitely try to return and have already recommended Waterland to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Vriendelike diens, skoon, netjies, beeldskone natuur. Vriendelike diens. Skoon. Netjies. Beeldskone natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Absolutely stunning! This was by far the best stay we have had aside from our own home in the US. Warm and friendly employees, owners, and the service was very thoughtful. Highly recommend because the location was so pleasing to the eye as well. Their spa prices and services were the best I have had too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig, mooi natuurskoon. Baie lekker, perfekte selfsorgverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiandi V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Meer as waarde vir geld! Dit is die mooiste gastehuis wat ek nog ooit teëgekom het! Die foto's op die platform justify dit glad nie! En my dogtertjie van 6 het die tyd van haar lewe in die tuin gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Klein stukkie hemel. Waterland is een van daardie plekke wat jou asem wegslaan van die oomblik wat jy arriveer tot jy weer vertrek. Dit voel soos 'n stukkie hemel op aarde met die ongelooflik mooi tuine, bome en omringende berge. Hulle het 'n groot grasperk met sokker nette, klimrame en 'n sandput wat ons kinders natuurlik ure lank besig gehou het. Die eenheid self was presies soos wat geadverteer was en was so lekker ingerig dat ons nooit gevoel het dat iets kort nie. Die "Wassery" op die perseel was 'n lekker verrassing, veral omdat hulle dit as 'n diens aanbied en jy binne 'n dag jou klere vars en gestryk terug ontvang. Waterland is baie sentraal geleë en dit was maklik, vinnig en gerieflik om by winkels en restaurante 'n draai te maak. Ons sal Waterland enige tyd aanbeveel. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Hy het uit sy pad gegaan om ons te help en kon ons met al ons versoeke akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shavonne J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Wow, it is amazing! We are definitely going back for a longer stay. We arrived after 14:00 in the afternoon with our kids for a little break away, and wow, the place is awesome! It's so relaxing and child-friendly. Our kids had a great time from the time we got there until we left. Even the braai, lake, pool, and everything else was breathtaking and just the break we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giselle R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Prentjiemooi. Baie aangename gasheer en verwelkomingskomitee. Die honde is pragtig en vriendelik. Die erf is prentjie mooi. Regtig besonders. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 080
R 2 080 R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 080
R 2 080 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 080
R 2 080 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Longkloof Road, off Main Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7588394b7cacf5acdd90b0da3d3cb498fc7c86da16c2133b253556c5cc1f929801b19e77a90d0ee3f24ad59427769f5cb53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 080 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 11 Longkloof Road, off Main Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.012131 18.388145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang