Successfully reported
+132

Waterland Lodge

Weeksdagaanbod 50% af

Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Longkloof Road, off Main Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterland Lodge is 'n lieflike gastehuis op uitgestrekte terrein wat na die oewer van die Houtbaairivier lei. Waterland Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n betowerende en idilliese omgewing vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 7 losstaande kothuise wat in die natuurlike landskap van hoë eikebome, eekhorings en voëllewe inmeng. Elke kothuis is in rustige ruim tuine geleë en het sy eie badkamer, kombuisie en patio met braaigeriewe. Elke kothuis bied privaatheid tesame met moderne geriewe en 'n magdom bykomende dienste om 'n verblyf te verseker wat pasgemaak is vir jou persoonlike gerief. Elke kothuis is toegerus met 'n stoofplaat, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster, internetverbinding, verwarmers en 'n plafonwaaier.

Die gastehuis is geskik vir geleenthede en bied parkeerplek op die perseel, 'n swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n sokkerveld en 'n sentrale sitkamer en kroeg. Vanaf sy ligging teen die hange van die Constantiaberge kan gaste toegang geniet tot omliggende natuurroetes, plaaslike eetplekke, wynplase, die Houtbaai-hawe en Kampsbaai-strande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lissa H
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely location, friendly host and unit was spacious and clean. We loved our stay at Waterland Lodge, lovely location in the forest. Gr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Leigh P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Very nice, clean, relaxing with amazing views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Liam D
5.0
Tranquil, peaceful, memorable. This was a father/daughter trip. Our stay was memorable. Waterland is tranquility personified. The rain ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Wynand C
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike diens, skoon, netjies, beeldskone natuur. Vriendelike diens. Skoon. Netjies. Beeldskone natuur.
Jun 2025
Charleen C
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely stunning! This was by far the best stay we have had aside from our own home in the US. Warm and friendly employees, owners, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 11 Longkloof Road, off Main Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterland Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 080
R 2 080 R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 080
R 2 080 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 080
R 2 080 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Longkloof Road, off Main Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7588394b7cacf5acdd90b0da3d3cb498fc7c86da16c2133b253556c5cc1f929801b19e77a90d0ee3f24ad59427769f5cb53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 080 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 11 Longkloof Road, off Main Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.012131 18.388145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang