Waterland Lodge
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 28 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Longkloof Road, off Main Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 080R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterland Lodge is 'n lieflike gastehuis op 'n groot erf aan die oewer van die Houtbaairiver. Waterland Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike en idilliese omgewing vir sakereisigers en vakansiegangers.
Akkommodasie is in 7 losstaande kothuise in die natuurlike landskap met hoë eikebome, eekhorings en 'n ryk voëllewe beskikbaar. Elke kothuis is in die rustige tuin en het sy eie badkamer, kombuisie en stoep met braaigeriewe. Elke kothuis is privaat en het moderne geriewe en ekstra dienste vir jou gemak. Daar is 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, internet, verwarmers en 'n plafonwaaier in elke kothuis.
Die gastehuis is geskik vir funksies en bied parkeerplek op die perseel, 'n swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n sokkerveld, 'n sitkamer en 'n kroeg. Dis aan die hange van die Constantiaberge geleë en bied maklike toegang tot omliggende natuurroetes, plaaslike eetplekke, wynplase, Houtbaai se hawe en Kampsbaai se strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Longkloof Road, off Main Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Waterland Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Longkloof Road, off Main Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang