Successfully reported

Waterlea-on-River Tented Cabins

Tentekamp
Leguaan Tenthuisie
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tenthuisie het 'n dek wat oor die rivier gaan - 4 meter bo die watervlak. Die tentekamp het 2 slaapareas met 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamp het 'n yskas, mikrogolfoond, induksiestoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook vars melk.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders onder 2 jaar.
Kinders tussen 2 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die tente.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hadeda Tenthuisie
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n oopplan-area met 2 ekstra enkelbeddens, 'n mikrogolf, yskas, gasbraai en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders onder 2 jaar.
Kinders tussen 2 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die tente.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterlea Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAF7a9sd7AXDn6R6unxecidilfQquV6e9YQwGb8i3cyuuQFmDoD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Waterlea Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.551475603614 25.539160160119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang