Waterloo Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Waterloo Road, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Waterloo Gastehuis is geleë in die stil, lowerryke voorstad Westville, op 'n heuwel met uitsigte oor beide die see en die binneland. Die gastehuis is gerieflik naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante, wegneemetes en supermarkte geleë. Westville is sentraal geleë, met maklike toegang tot hoofweë en snelweë wat lei na die noord- en suidkus, Durban en sy strande, sowel as binnelandse bestemmings.
Die gastehuis bied twee pragtig gemeubileerde eenhede, elk met 'n TV met DStv-kanale, sitareas met gemaklike sitplek, kombuisgeriewe en privaat en suite-badkamers.
Buite spog die eiendom met 'n pragtig aangelegde tuin, 'n braai-area en - perfek vir somersdae - 'n verfrissende swembad wat 'n welkome blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 Waterloo Road, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waterloo Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Waterloo Road, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang