Successfully reported

Watermill Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Salig en rustig! Ons mis plaas baie! Dit was 'n belewenis om op Watermill Gasteplaas te bly. Manor House se bed het baie lekker geslaap. Die kombuisware (potte, panne, borde, ens.) is van baie hoë gehalte. Daar het absoluut niks gekort nie. Hout en eiers kon koop wat baie goed was. Russel is 'n bitter gawe mens. Hy het al ons vrae geantwoord en ons al die cottages gewys. Dis almal ou geboue wat herstel is soos dit oorspronklik was. Almal het solar krag (en genoeg) dat jy nie eers weet dis nie Eskomkrag nie. WiFi was puik. Jy kan rondstap op die hele plaas en ook staproetes net buite die plaas. Lieflike dam wat jy kan gaan bysit en kan swem ook as jy wil. Manor House het 'n uitsig op die dam. Lavender House het 'n uitsig op die berg. Mill House is ook privaat met 'n uitsig op die ou watermeul en berge. Die Barn Cottage is die mees private een met 'n lieflike uitsig op die berge. Watter een jy ook al kies, jy kan nie fout maak nie, lekker sal jy bly. Vyf dae daar was nie eers vir ons genoeg nie! Baie dankie vir jul gasvryheid en die lekker bly! Ons sal beslis weer moet kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Russell
Watermill Farm Cottages
Liewe Riana, baie dankie dat jy by Watermill gebly het, en vir jou vriendelike woorde. Dit was 'n groot plesier om jou op die plaas te hê, en julle twee te ontmoet. Ons sien uit na jou volgende besoek. Ons wens julle albei alles van die beste. Warm groete, Russell & Janine

Derek W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rough and ready. The stay was pleasant, but the fireplace smokes badly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanja D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Ontspannend en goed vir die siel! Heerlike rustige plaasatmosfeer. Kaggel vir saans se koue en alles wat benodig word. Goed as jy wil wegkom van die alledaagse gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie P
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie rustig en die kothuis is smaaklik ingerig. Hoenders kom gesels namiddag. Heerlik! Die pad soontoe is nogal aan die rowwe kant vir gewone motors.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavern K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

See above. Fantastic, recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vir seker 'n kom terug geleentheid. Jy gaan moeilik 'n beter plek vind in die omgewing. Verseker verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik en ontspannend. Dit was so heerlik rustig in die historiese huis op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sieg E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Egte Karoostyl en vriendelikheid, met baie verskillende dinge om te doen. Lieflik ingerigte apartstaande wooneenhede in 'n egte Karoostyl. Daar is baie om te doen in die omgewing met passe, staproetes en voëlkyk. Rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sielskos. Heerlik gebly, pragtige geskiedkundige plaas en akkommodasie. Skoon en 100% toegerus. Saam met nog 'n paartjie op motorfiets trip. Stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Lovely characterful cottage. Gorgeous, well-equipped cottage full of character and charm. Lovely, peaceful farm complex with a very welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Russell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas, Van Wyksdorp, Klein Karoo, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812069e2342d56b07fe9249eb3c41f4fa314036f1330241ed33623136c4df7761fa58f5658804db358e5de717f02e459103d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Boplaas Van Wyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.730555555556 21.478611111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang