Successfully reported
+121

Watermill Farm Cottages

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas, Van Wyksdorp, Klein Karoo, 6690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Watermill Farm Cottages bied selfsorgkothuise en is geleë op 'n rustige plaas met uitsig oor die Rooibergreeks en bewaringsgebied. Die plaas is 3 km vanaf die klein Karoo-dorpie Van Wyksdorp, af van die R62-snelweg. Ladismith is 47 km weg, Riversdale is 74 km weg, en Mosselbaai is 119 km weg. Die naaste lughawe is George-lughawe - 159 km vanaf Watermill Farm Cottages.

Hierdie verblyf beskik oor 4 kothuise wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Elke kothuis is gemeubileer met gemaklike beddens, en die badkamers is toegerus met 'n stort oor 'n bad of slegs 'n stort.

Elke kothuis se kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit 'n braai-area in.

Watermill Farm Cottages is ideaal vir natuurliefhebbers, plant- en voëlentoesiaste, aangesien die eiendom 'n diverse habitat van flora en fauna bied. Daar is ook heerlike wandelpaaie op en om die eiendom, sowel as 'n dam om in te swem.

Al ons kothuise is van die kragnetwerk af - hulle werk op sonenergie en ontvang vars bergwater.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riana M
Saam met lewensmaat
5.0
Salig en rustig! Ons mis plaas baie! Dit was 'n belewenis om op Watermill Gasteplaas te bly. Manor House se bed het baie lekker geslaap. Die kombuiswa...
Sien meer
Sep 2025
Derek W
Saam met lewensmaat
5.0
Rough and ready. The stay was pleasant, but the fireplace smokes badly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hanja D
5.0
Ontspannend en goed vir die siel! Heerlike rustige plaasatmosfeer. Kaggel vir saans se koue en alles wat benodig word. Goed as jy wil wegkom van die a...
Sien meer
Jun 2025
Danie P
5.0
Baie rustig en die kothuis is smaaklik ingerig. Hoenders kom gesels namiddag. Heerlik! Die pad soontoe is nogal aan die rowwe kant vir gewone motors.
Mei 2025
Gavern K
5.0
See above. Fantastic, recommend it to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Russell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Boplaas, Van Wyksdorp, Klein Karoo, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watermill Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas, Van Wyksdorp, Klein Karoo, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812069e2342d56b07fe9249eb3c41f4fa314036f1330241ed33623136c4df7761fa58f5658804db358e5de717f02e459103d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Boplaas Van Wyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.730555555556 21.478611111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang