Modern 1 Bedroom
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Waters Edge, 1 Century City Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 001 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Modern 1 Bedroom bied moderne, volledig gemeubileerde selfsorgverblyf in die hartjie van Century City, Kaapstad. Die stylvolle eenslaapkamerwoonstel kyk uit oor die skilderagtige Intaka-eiland, 'n natuurlike vleilandreservaat bekend vir sy diverse voëllewe.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Onbeperkte WiFi met 'n UPS is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die vleilande.
Veilige onderdakparkering en 24-uur bemande toegang is beskikbaar. Die eiendom is ideaal geleë net 12 km vanaf Kaapstad se middestad en bied direkte toegang tot Canal Walk Winkelsentrum en Intaka-eiland.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 109 Waters Edge, 1 Century City Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Waters Edge, 1 Century City Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang