Waters Edge 705
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 705 Waters Edge, 1 Century City Drive, 705 Waters Edge, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waters Edge 705 bied gemak en styl in 'n uitstekende sentrale ligging in Century City, met pragtige uitsigte oor Intaka-eiland. Hierdie vars en moderne woonstel is smaakvol versier en ideaal vir beide sake- en ontspanningsverblyf. Gaste het direkte toegang vanaf die gebou tot Intaka-eiland en Canal Walk, wat hulle naby al Century City se hoofattraksies plaas.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea en verder na die sitkamer, wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel maak oop na 'n balkon wat asemrowende uitsigte oor die Intaka-vleilande bied. Vir ekstra gemoedsrus is daar 24-uur-sekuriteit, veilige parkering en bemande toegangsbeheer om 'n veilige en gemaklike verblyf te verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 705 Waters Edge, 1 Century City Drive, 705 Waters Edge, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 705 Waters Edge, 1 Century City Drive, 705 Waters Edge, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang