Successfully reported

Waters on Willows

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Puik diens! Water on Willows is 'n pragtige plek. Ons het veilig gevoel en Karen het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Dit is naby Wilgers Hospitaal en ons sal beslis weer hier kom bly. Die tuin is grasgroen en prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bunty V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Definitely our home away from home. Great hosts made us feel at home. Everything we needed was there. Laundry could be done at a fee. Beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustig en veilig. Baie lekker gebly. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Really nice cozy place. Friendly welcome. Clean and a lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam en rustig. Ons is goed ontvang en die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik! Netjies, skoon, vriendelike ontvangs, stil area perfek! Wat 'n lekker plek. Ontvangs was baie vriendelik, dit is baie netjies en skoon. Ons het baie lekker geslaap en dit was heerlik stil. Ons gaan definitief weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iddi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik geleë naby Life Wilgers Hospitaal. Karin het ons vriendelik ontvang, kamer was netjies en skoon, het lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Waters on Willows
Hallo Iddi Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te ontvang. Vriendelike groete Karin

Marietjie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ek kon met gemoedsrus op my eie tyd alles doen wat ek wou doen. Baie lekker gebly. Wonderlik naby aan Wilgers Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag
5.0
Jul 2025

Really enjoyed my stay with no complaints. Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialette A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Veilig en huislik, tog baie mooi. Dit was werklik uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 462 Kosmos Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c2ccecb7fe5872ac8b450a4ddc78b4131fbde8bf14c680b028b3ce23c2e9b5c7dab552c028cb71e06b38b5d35d0936cf25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 462 Kosmos Avenue Die Wilgers 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762250327266 28.313553392854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang