Waters on Willows
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 462 Kosmos Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waters on Willows is in die stil woonbuurt The Willows in Pretoria geleë. Dit is ideaal geleë sowat 1 km vanaf Wilgers Hospitaal, en 4 kilometer vanaf die N1 en die N4 snelweg.
By Waters on Willows word verblyf in 5 individueel versierde kamers gebied. Die kamers het en suite-badkamers en is ingerig met óf koningingrootte-, dubbel-, enkel- óf 3/4-grootte beddens.
Elke kamer het DStv, yskassie, haardroër, ketel met koffie en tee, mikrogolfoond, waaiers en verwarmers, en gratis WiFi.
Bykomende geriewe beskikbaar by die gastehuis sluit veilige parkeerplek, swembad en wasgoeddiens in. 'n Kontinentale of Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en bespreek met aankoms.
Hierdie verblyf is naby Faerie Glen Hospitaal, Cinitocare Hospitaal, die Urologie Hospitaal en Intercare Hazeldean Subakute en Rehabilitasie Hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 462 Kosmos Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Waters on Willows het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 462 Kosmos Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang