Successfully reported
+17

Watershed Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Johan Street, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Watershed Guest House is in die pragtige area rondom die Hartbeespoortdam geleë en is ideaal vir paartjies wat 'n ontvlugting van die besige stadslewe nodig het.

Verblyf word in twee suites gebied. Die suites bied gaste 'n toevlugsoord van vrede en rustigheid om na te ontsnap van die besige stadslewe. Die eenhede is ruim en oopplan en elkeen is ingerig met 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n hoek-spa-bad en 'n stort, sitarea met 'n TV met DStv.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die suites het albei 'n balkon met 'n Jacuzzi, 'n ketelbraai en buitemeubels.

Ons kan verskeie restaurante in die area aanbeveel vir ontbyt, middagete en aandete.

Hartbeespoort bied 'n magdom aktiwiteite vir die avontuurlustiges van hart sowel as aktiwiteite of spa-behandelings vir die meer ontspanne.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lisa Ann V
Gesin met klein kinders
5.0
Was lekker, sal beslis weer gaan. Plek was netjies en skoon, alles was net presies.
Okt 2025
Marco V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike verblyf. Baie lekker gebly. Lieflike verblyf en uitsig oor Hartbeespoortdam. Netjies en skoon.
Mei 2025
Laetitia G
Saam met lewensmaat
5.0
1 year anniversary beste plek ooit. Was heerlik gewees, beste diens gekry.
Des 2024
Tania D
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing and we will definitely be back. It was amazing. The staff were helpful and friendly. It was comfortable and we loved the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lisa E
Saam met lewensmaat
5.0
Most beautiful setting for travellers. Clean, well presented, welcoming and a home away from home. Beautiful views and easy access. Sec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 106 Johan Street, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Gaste dink Watershed Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Johan Street, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b9087ee58d6da93710c06c58cf6b926c98f82b46e621bf8d0b6e9d1db2d08ff0ccc403e535f9967f2f7c2768c0bd4ff1608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 106 Johan Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.742942288417 27.844057979168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang