Successfully reported

Waterside on Le Bonheur

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johanne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Tops! Baie dankie. Ons het heerlik gebly. Daar was (personal touches) in die eenhede soos 'n unicorn koekie op ons 8-jarige dogtertjie se bed. Gaste betaal slegs halfprys op aktiwiteite by Le Bonheur Reptile Adventures. Die gidse is almal gaaf en het almal se vrae geduldig geantwoord. Die dame wat die eenhede nagaan wanneer 'n mens vertrek, het 'n item wat vergete gebly het, vir ons gebring voordat ons gery het. Diens is tops. Baie dankie, julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sara B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Highly recommended. We had a wonderful stay. The room was extremely neat and offered us all that we needed, including extras such as flowers on our bed, a shower cap, and a gingerbread biscuit for my daughter. We felt very welcome and spoilt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful & relaxing. Lovely relaxing space with a beautiful outlook. We enjoyed sundowners from the eatery while enjoying the birdlife and mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Excellent. Was very good, enjoyed everything about the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Picture perfect! Calm and relaxed accommodation with a picture perfect view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dricia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wegbreek naweek. Pragtige plek. Uitstekend toegerus en wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Die plek was baie netjies en skoon. Lekker gebly, maar lugversorging kon nie vertrek warm blaas nie. Dit het op 17 gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Netjiese eenheid, met 'n pragtige uitsig en goeie diens. Ons het baie lekker gebly by Le Bonheur. Die eenheid was skoon, dekor was mooi en die bed was uitstekend met skoon goeie kwaliteit beddegoed. Die uitsig is een vir die boeke. As jy daar oorslaap, kry jy 50% vir die reptieltoer. Jy kan ook kos bestel vir die kamer. Die kombuis sluit om 5 uur. Sal Le Bonheur aanbeveel vir jou volgende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Rustige stil omgewing. Vriendelike ontvangs. Fasiliteite skoon en basies. Lugreëling het goed gefunksioneer. Toegangspad heelwat slaggate.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Landi S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Dit was te vinnig om regtig iets te sê. Ons het letterlik net oorgeslaap. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Bonheur Waterside, Babylonstoren Road, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJmUk3Y1mB4Lm0yh8Jz6nSuIj8lHucFw4OLwdNefycrXK55GhGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Le Bonheur Waterside Babylonstoren Road 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.818572062646 18.945944476721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang