Successfully reported
+46

Waterwood Game Farm

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Farm 66, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterwood Game Farm bied gasteverblyf wat heeltemal onafhanklik is van die tradisionele kragnetwerk. Hierdie instansie word deur 'n familie bestuur en is op 'n privaat wildreservaat van 4000 hektaar in die pragtige Waterberg-biosfeer geleë, ongeveer 20 km vanaf Vaalwater. Die wildplaas bied die ideale wegbreekplek vir die oordeelkundige natuur- en wildliefhebber wat graag van die stad wil ontsnap en die manjifieke prag en vrede van die bosveld wil ervaar.

Verblyf by die omgewingsvriendelike Waterwood Game Farm word aangebied in 3 verskillende en unieke vrystaande eenhede wat elk slaapplek het vir tussen 4 en 8 gaste. Twee van die lodges het elk 'n goed toegeruste kombuis en die Waterwood Lodge spog met 'n privaat plonspoel. Die tenteenheid is ideaal vir die ywerige natuur- en wildliefhebber en dit het 'n privaat braai-area.

Elke eenheid is heeltemal privaat en 'n entjie van mekaar af. Aangesien die plaas 'n omgewingsvriendelike beleid het, en sover moontlik probeer om onafhanklik te bly van die tradisionele kragnetwerk, werk alles met sonkrag en gas waar moontlik.

Gaste sal hier omring word deur volop voëllewe, plante, diere en wild. Die gashere kan wildritte en begeleide wandelinge reël.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm 66, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Waterwood Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Farm 66, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7015c54ae588e65a87ccc89daa7f07cd559a6fec4eac59e63247e48dc4449550f01dfbcbc02335724bc1bf4c1c4449924195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Farm 66 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -24.146464335349 28.187723312737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang