Successfully reported
+42

Watsonia Cottage at Waboom Family Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboom Family Farm, 28 Sandies Glen Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 840 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Watsonia Cottage at Waboom Family Farm is 20 min vanaf sentrale Stanford. Die kothuis word met pragtige berge omring en is naby wynplase en oorde.

Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. 'n Ruim sitarea is sentraal in dié kothuis met 2 groot en suite-slaapkamers weerskante. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamers het elk 'n toilet, bad en stort, of slegs 'n stort, en 'n wasbak.

Die oopplan-sitarea het gemaklike linnesitplek en lei na 'n lieflike, stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en ketel toegerus is. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor die dam en die Waboomrivier.

Daar is ook 'n veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Gaste kan voëlkyk, fietsry, begeleide staproetes aandurf en bergfietsry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maria L
Saam met lewensmaat
5.0
Sielskos, rustigheid, asemrowende natuur, skoon. Ons wou net 'n paar dae gaan rus. Weg van die gejaag van die stadslewe. Wat 'n pragtige plaas! Die 3 ...
Sien meer
Jun 2025
Marsunet S
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Lovely stay! Our son enjoyed all the farm animals!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Liz L
Saam met vriende
5.0
Very peaceful and a lovely getaway. Beautiful and peaceful. Cottage was well equipped. A TV was advertised but not in the cottage?
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Sam Pellissier P
Saam met lewensmaat
5.0
Net om weg te kom, nie te ver uit die stad, en lekker te rus en niks te doen. Ons het 'n plek gesoek waar ons kon rus, weg van selfone en nie te ver v...
Sien meer
Apr 2025
Thomas D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. A perfect house where we enjoyed some good quality time with our young family. Located in the countryside but not too far fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sofia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Waboom Family Farm, 28 Sandies Glen Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watsonia Cottage at Waboom Family Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 840
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 840
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboom Family Farm, 28 Sandies Glen Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c11bafc029add666e3098aecfdf0dd6eb394140dfd6e9729b998444863e71f41ee1afcd51bcc586a529adb3c76d053352cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Waboom Family Farm 28 Sandies Glen Road 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.476360851905 19.66397818749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang