Successfully reported
+32

Wavecrest 402

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wavecrest 402 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Strand. Dit is reg oorkant die strand wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende. Dit bied ook maklike toegang tot die pragtige sandstrande en al die geriewe wat die strand bied.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n asemrowende see-uitsig. Dit bied ook gerieflike toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer wat ook toegang tot 'n klein privaat balkon met asemrowende see-uitsigte bied. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea spog met 'n panoramiese see-uitsig en sluit 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n rusbank in die sitarea. 'n TV met DStv-kanale is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area op die grondverdieping binne die kompleks in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Seranne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 27 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA844e17a6827340d226ae198da96e0152949f143af06bc1b8c35a2f855acb43d0481e24ba0d5527053040ebcbe213606ee560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6) 27 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.124859166928 18.832669258118
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang