Successfully reported
+18

Wavecrest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Rocklands Road, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 990 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wavecrest is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met uitsig oor die majestueuse Valsbaai-streek. Geleë in die hartjie van Rooi Els, is dit 'n goeie opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groot groep vriende wat hierdie kusgebied van die Wes-Kaap wil verken.

Hierdie dubbelverdieping-eiendom kan gemaklik altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die oorblywende 2 badkamers is onderskeidelik toegerus met 'n bad en 'n stort. Vars wit linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, wynkoeler, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis is 'n eetarea met genoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n aparte TV-kamer op die onderste vlak van die huis. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n houtbalkon met 'n gasbraai en is 'n wonderlike plek vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle oor die see uitkyk. Rooi Els is in 'n natuurbiosfeer geleë en die af en toe Grysbok, Chacma Bobbejaan, muishond, dassie en 'n verskeidenheid voëls sal van tyd tot tyd gesien kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 141 Rocklands Road, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wavecrest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 990
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 990
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 990
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Rocklands Road, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe48bbc5eacf50007e78e503ed9e0dc3714f935ad276fbbf1b6f017042fc4b67ace711b0e950c057426e654aae74dd6252a01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 141 Rocklands Road Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3032568 18.8145117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang