Successfully reported
+20

Wavecrest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Red Currant Road, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wavecrest is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Jeffreysbaai vir 'n gesin of groep vriende wat van die besige stadslewe wil ontsnap.

Hierdie dubbelverdiepinghuis is geskik vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het beide 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die hoofleefarea het 'n kombuis en 'n sitarea wat na die balkon lei. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is nog 'n sitarea met gemaklike bank, en gaste kan etes in die eetarea geniet. Hierdie area lei na die beskutte braai-area met 'n ingeboude braai. Daar is 'n dubbelmotorhuis en 'n omheinde tuin.

Die huis is ideaal naby winkels en die strand geleë,. Dit is net 2 km vanaf die waterwurms en 4 km vanaf 'n Blouvlagstrand.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Etresia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Red Currant Road, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wavecrest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Red Currant Road, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2a8c0cbe313907d2af33d07d0174783c5325d1c1dc1ada780a3f16b7221e8372fe1b7df9e8df8ec59a994d5a4464d286003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 6 Red Currant Road Jeffreys bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0327076 24.9277214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang