Successfully reported

Waverley Kottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Larry A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Enjoyable. It was nice, peaceful and enjoyable. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Dit was lekker om julle hier te hê!

Maryke B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasies. Ons het lekker oorgebly, sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Baie dankie! Ons is baie bly om te hoor en om julle hier te hê, julle is altyd welkom!

Marlene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gevoel of ek by my eie huis is. Met ons aankoms was die sjerrie op die huis, net wat ons nodig gehad het vir Vrystaatse koue. Ons het baie lekker geslaap onder 'n snoesige donsduvet en die aangename atmosfeer van die kottage sal ons definitief weer wil beleef. Daar was ook 'n verrassing in die yskas van 'n verskeidenheid drinkgoedjies. Waverley Kottage was 'n aangename oorslaapervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Baie dankie vir julle terugvoer, Marlene! Julle is altyd welkom!

Andries M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Netjies, alles wat ons nodig gehad het. Ons as gesin het die oornag baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Goed om te hoor, Andries! Dit was lekker om julle hier te hê, kom kuier weer!

Phinda X
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Absolutely great. Our stay was very pleasant; we loved everything about the accommodation. It felt like home and it is so spacious. They have done so much to make sure guests are warm in the cold Bloem winter, from bed warmers, a heater and heated floors. My kids were so happy about the pool table and the drinks menu was also most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Thank you, Phinda! It was lovely hosting you! See you soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christa K
1 nag
4.0
Mei 2025

Waferley Kottage. Ons was vriendelik ontvang en die cottage was netjies. Gerieflike ontspanningsarea. Daar moet asb. net gelet word dat die badkamer oorkant die ontspanningsvertrek nie gebruik kon word nie. Die stort het oorgeloop tot by die toilet en die wasbak is verstop. Die DSTV het nie gewerk en slegs advertensies vertoon. Daar was geen water vir die skottelgoedwasser en kon dit nie gebruik word nie. Die mat in die kamer met 2 enkelbeddens was nie skoon nie. Die koffie in die houer was onbruikbaar en hard. Ek dink net die prys was bietjie buitensporig vir wat ons ervaar het. Indien aandag gegee word aan bogenoemde behoort dit 'n goeie ervaring te wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Grethe
Waverley Kottage
Hallo Christa, Baie dankie vir julle eerlike terugvoer. Julle was ons eerste gaste en sou nooit geweet het as dit nie vir julle was nie. Dankie dat julle die kottage vir ons so netjies gelos het. Ons sal dadelik aandag gee aan bogenoemde probleme!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Grethe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Waverley Weg, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbf787860f1298f5b889e1be4bfc9f4a973cfd502969a1fc032706369920ff91bbc7b14f1043b030a99faeb4f0880a4c7fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 56 Waverley Weg Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.0965672 26.221602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang