Successfully reported
+82

Waverley Manor Guesthouse

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 160 Waverley Road, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 227 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Waverley Manor Guesthouse is in die woonbuurt Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit Bloemfontein Gholfklub, Windmill Casino, Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin en Bloemfontein Dieretuin in.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorgslaapkamers, 1 wittebroodsuite en 7 en suite-slaapkamers. Die selfsorg-eenhede het koningingrootte-beddens, en suite-badkamers met 'n stort en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en ketel.

Die wittebroodsuite het 'n koningingrootte-bed, slaapbank en en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die en suite-slaapkamers het koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi, konferensiegeriewe, lugversorging, TV, DStv en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die area sluit swem, bergfietsry, gholf en perdry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rayno V
5.0
Brilliant. Extremely friendly personnel, felt very welcome, will certainly make use of this guesthouse again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Joannie G
5.0
Ongelooflik lekker! Die hele gasvrou-span is so vriendelik en akkommoderend! Ongelooflik lekker gewees! Die hele gasvrou-span is so vriendelik, behulp...
Sien meer
Mei 2025
Angelique B
Saam met lewensmaat
5.0
Bespreek gerus. Fantastiese diens ontvang, ons het op die nippertjie bespreek. Ons was dringend op soek na 'n slaapplek en hulle was meer as bereid om...
Sien meer
Jul 2024
Kyle D
5.0
Great overnight stay! The room was clean, tidy and comfortable. The host was very friendly. Perfectly good stay on a night just passing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Jan-albert V
Saam met lewensmaat
5.0
Héérlike verblyf in Bloemfontein. Sandra het soveel moeite gedoen om seker te maak ons bly baie lekker by Waverley Manor Guesthouse. Ons kan dit vir s...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 160 Waverley Road, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Waverley Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 227
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 227
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 227
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 160 Waverley Road, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3321758a000741b03c7bebf491c22bb68a8f9b8e729e8a30edae8819b7ce812238a9616149570dbf22238b396996411efc5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 227 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 160 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.08383 26.21475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang