Successfully reported
+27

Waves

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waves is 'n pragtige huis op Bekbaai-strand in Paternoster, 'n skilderagtige vissersdorpie. Besoekers aan Paternoster geniet dit om 10 maande van die jaar walvisse en dolfyne te kyk wat in die see baljaar

Die pragtige huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea met 'n TV. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv-kyk. Buite het gaste toegang tot 'n patio met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg, wat dit 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming maak. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykheid en die hoë vlak van endemisme maak dit 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 14 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc971c3a1ac46559be329141bba097625c848daa1e23f3422cfcfeb7771f9ad7550bc6eca9451cd31760215c742f7bc61f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 14 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809138888889 17.883825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang