Successfully reported
+39

WaveSong

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bakoond Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 630 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

WaveSong is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in Yzerfontein geleë is. Dit spog met 'n see-uitsig, is naby die strand en ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Drie van die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende en suite-badkamer net 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi en 'n biblioteek met baie boeke is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike onderdakstoep, 'n lapa genaamd The Shack met 'n ingeboude braai, kroegarea, 'n swembad en sonstoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Nabygeleë natuurreservate soos Tienie Versfeld Reservaat, Grotto Bay Privaat Natuurreservaat, Postberg Blomreservaat en Vondeling Eilandreservaat is net 'n entjie se ry ver. Die Buffelsfontein Konferensiesentrum is net 19 km ver en die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat net 98 km vanaf Kunati Bush Camp is.

Hierdie huis deel 'n erf met die eienaar, maar is heeltemal apart en het sy eie ingang.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 376

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 17 Bakoond Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 630
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 630
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 630
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bakoond Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ea9715ec107aeeb79be47415093f6ef49c2153fdc32a20554b7d9665ced2a25c0ab5dd3f0bb84641d16d75855032f2fbc2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 630 per nag, vir 8 mense 17 Bakoond Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3655058 18.165375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang