Successfully reported
+35

Wawiel Country Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift Farm, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Vanaf R490 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wawiel Country Lodge bied puik verblyf 13 km van Ventersdorp af. Dit is ideaal vir reisigers en vakansiegangers. Kom klop gerus by ons aan!

Ons het eenslaapkamer- en tweeslaapkamer-chalets. Elke chalet het 'n aparte stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Al die eenhede is toegerus met basiese geriewe vir oornagverblyf.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar langs die chalets en daar is 'n restaurant op die perseel waar jy kan gaan eet.

Ventersdorp het 'n hele paar restaurante, geriewe, en vulstasies.

Waweil Country Lodge is gemáák vir reisigers wat 'n afsaalplekkie soek en vakansiegangers wat op soek is na rus en vrede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Petro R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en veilig. Sonja het uit haar pad gegaan om lekker braai gerief te skep. Baie rustig en veilig. Sonja het uit haar pad gegaan om lekker br...
Sien meer
Sep 2025
Franco T
5.0
Will definitely stay there again! Very cozy place. The staff were very helpful and friendly and the food was amazing (Padstal & Restaur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Amelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n pragtige rustige oornagplek en alles wat jy nodig het in die kamers. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag beleef en sal altyd dit in gedagte hou vir moontlike verdere reise. Verwagtinge oortref.
Des 2024
Godfrey M
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely stay. Lovely stay and friendly service from Jadyn.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Klipplaatdrift Farm, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Gaste dink Wawiel Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift Farm, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YmU0NGVkLTBkYzctNDE3OS05ZjY3LTViMzEyYTQ5MzRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 Klipplaatdrift Farm Wawiel 2710 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.41287657862 26.730557084084
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang