Way Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Mcintryre Road, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 358 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Way Lodge bied gerieflike verblyf in Parow, Kaapstad, wat dit 'n ideale keuse maak vir oornagverblyf of sakereisigers.
Dié gastehuis beskik oor 7 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is toegerus met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit TV's, waaiers en maklike toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis is gerieflik geleë, net 'n kort entjie se ry vanaf plaaslike winkelsentrums en restaurante vir diegene wat wil uiteet. Met veilige parkeerplek beskikbaar, kan gaste 'n rustige nagrus geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Ali Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 48 Mcintryre Road, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Mcintryre Road, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang