Wayfarer Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: 15 1st Avenue, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wayfarer Cottage is 'n gerieflike losstaande selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Pumula, Hibberdene geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in die natuur.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en genoeg kasruimte. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die aangrensende leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan en daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die strand is ook 'n kort entjie ver wat dit toeganklik vir gaste maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 1st Avenue, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wayfarer Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: 15 1st Avenue, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang