Successfully reported

Weaver Close

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Melvinah W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasiese en onvergeetlike naweek. Ons het baie gehou van die huis se ligging, veral die see uitsig. Die binnehuise braai area was 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Waarde vir geld. Naby alles, lekker restaurante. Visfabriek raak net 'n probleem soms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denielle C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Die kuier was goed. Die huis was uitstekend, stapafstand van Spar en ook restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Piere Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Weaver Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a70709961b068f15dce5ba6066768095ef77e81ff361fa9b9b41f0f5d7ef7e272c38267ffedcd9fbed8338fd9e073c16cfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 8 Weaver Close St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.751257460366 18.012291008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang