Weaver Close
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Weaver Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Weaver Close is 'n selfsorgvakansiehuis in die gewilde St. Helenabaai aan die Weskus. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike vakansiehuis.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Die toegeboude stoep het 'n ingeboude braai en sitplek. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand geleë. Gaste kan maklik naburige dorpe soos Paternoster, Velddrif en Vredenburg besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Piere Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Weaver Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Weaver Close het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Weaver Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang