Weavers Nest
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 3 Des 2025.
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R881R705 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Weavers Nest is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Ramsgate. Dit is die ideale wegbreek aan die Dolfynkus en boonop is daar 'n gedeelde swembad.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n enkelbed vir 'n kind in die leefarea.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Buite is daar 'n stoep met 'n tafel, stoele en draagbare braai. Gaste het toegang tot die swembad en die verblyf is net 200 m vanaf die naaste swemstrand en koffiewinkel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang