Successfully reported

Weavers Nest Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Megan A
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ek was daar om 'n troue af te neem by Kleine Kaap. Heerlik! Absoluut heerlik! Alles was skoon, netjies, op sy plek en 'n spoggerige kamer! Daagliks maak hulle ook skoon. Regtig puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Veilig, rustig en goed uitgerus. Weaver gastehuis is geleë in 'n baie veilige en rustige omgewing in Modimolle. Die eienaar is baie vriendelik, hulpvaardig en kyk mooi na hulle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Goed geleë. Nie goeie waarde vir geld nie. Klein dingetjies wat pla wat maklik reggestel kan word. Dit sluit in parkering in die straat, daar was geen toiletware nie - net 'n klein stukkie seep. Netheid oor die algemeen, bv. vuil glase en een handdoek was beslis nie gewas nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Andre
Weavers Nest Guest House
Beste Hans, Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer met ons te deel. Ons waardeer dit opreg, aangesien dit ons help om ons diens en standaard voortdurend te verbeter. Ons wil ons opregte verskoning aanbied vir die aspekte van u verblyf wat nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Netheid en aandag aan detail is vir ons uiters belangrik, en ons het reeds verdere stappe geneem om toe te sien dat basiese toiletware en die hoogste skoonmaak standaarde konsekwent gehandhaaf word. Ons wil ook graag uitlig dat u oorspronklik ’n kamer alleenlik bespreek het, maar dat ons u met graagte en sonder enige addisionele koste opgegradeer het na ’n volledige eenheid met ’n kombuis, leefarea en stoep. Dit was gedoen in die gees van goeie gasvryheid en ons hoop dat dit ’n bydrae sou maak tot ’n aangenamer verblyf. Ons waardeer u terugvoer en vertrou dat ons in die toekoms die geleentheid sal kry om u weer by Weavers Nest Guest House te verwelkom, sodat ons u die ervaring kan bied waarna ons streef en waarop ons trots is. Vriendelike groete, Andre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Francolin Street, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1f5bff6761fbe338a7792df4d3ee2ccb1a5bd804f313eab68e18d88d7ed3fae41b4e5a3a805dcbcfc740d99a2187eed8027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 29 Francolin Street Koro Creek Golf Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.696846499059 28.389616012573
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang