Successfully reported

Wederom Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Zandra D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlik om soveel rustigheid en natuurskoon te ervaar. Baie gasvry en die mooiste uitsig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette & Nicola
Wederom Guest Farm
Hallo Zandra, baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly julle het julle kuiertjie op Wederom geniet! Sien julle gou weer. Groete, Wederom span.

Ryan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Warm hospitality, comfortable stay, highly recommended. I booked this trip for my parents, and they had an excellent stay! The guesthouse offered warm hospitality, comfortable rooms, and a relaxing atmosphere, making their experience truly memorable. They couldn’t stop praising the attention to detail and friendly service, which added a personal touch to their visit. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette & Nicola
Wederom Guest Farm
Thank you for the lovely feedback. We are so happy to hear your parents enjoyed their stay. They are always welcome to visit us again.

Friedrich P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie lekker oornag plek. Baie lekker gebly. Kombuis was goed toegerus om gerieflik kos te kan maak. Lieflike groot bome om onder te sit en die natuurskoon te waardeer. Ongelukkig begin die houttafeltjie buite uitmekaarval.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette & Nicola
Wederom Guest Farm
Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle die stilte en mooi van ons omgewing geniet het. Die hout tafeltjies is in proses om vervang te word. Ons verskoon julle vir enige ongerief wat julle daardeur gelei het.

Paula M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Gerieflik. Gerieflik en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jul 2025

Frustreerend en teleurstellend. Nee, verstopte dreine, kon nie shower nie, nat hout vir kaggel, warm water probleme, waterkrane wat skut met slegte vloeibeheer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Annette & Nicola
Wederom Guest Farm
Hallo Herman, ons is jammer jy het 'n slegte ervaring gehad. Ons is bewus van die plumbing probleem in daardie eenheid wat ontstaan het gedurende die naweek van jou bespreking. Ons is weereens jammer vir die ongerief, soos deurentyd oor die naweek gekommunikeer. Na die loodgieters uitgekom het Saterdagoggend, het hulle ongelukkig bevestig dat die probleem te groot is om oor 'n naweek aan te spreek, en kon hulle eers Maandag met herstelwerke begin het, wat nou reeds intussen afgehandel is. Jy sal onthou dat ons bereid was om jou op te gradeer na ons heel luuks eenheid wat jy van die hand gewys het, selfs al was dit net om daar te kan gaan stort. Wat die nat hout aanbetref, is ons ook jammer, dit het gereën en al word die hout onderdak gestoor, keer dit nie die vog in die lug wat die hout kan nat maak nie.

Adean W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Wederom sal my weersien was goed vir die siel, veral die rustigheid van die plek. Alles van Wederom is lekker, net een iets om aan gaste deur te gee, is om iets in te sit vir muskiete; verder was alles baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette & Nicola
Wederom Guest Farm
Hallo Adean Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoer. Jammer die muskiete het julle bygekom - ons sal sorg vir muskiet goed vir die gaste wat dit nodig het in die kamers.

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2025

Die plaas en natuurskoon is baie mooi. Die eenheid self is nie so besonders nie. Die verblyf was lekker en netjies. Baie veilig en die natuur is baie mooi. Die eenheid self is baie klein en laat jou bietjie bedruk voel. Die stortgeriewe was foutief. Die kouewaterkraan was foutief, asook die wasbak. Water het uitgeloop.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Annette & Nicola
Wederom Guest Farm
Hi Louise. Baie dankie vir jou resensie, ons is bly julle het die plaas en die natuurskoon geniet. Ons neem kennis van jou klagte oor die krane en die kamer wat vir julle klein was. Ons is net jammer julle het ons nie dadelik in kennis daarvan gestel sodat ons julle na 'n ander eenheid kon skuif nie. Ons het oop kamers gehad daardie naweek. Ons sal werk maak daarvan om die krane te vervang of te herstel in daardie eenheid.

Marshall A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Sep 2025

Underwhelming. This place is not up to standard and very old inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Michael B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Quiet and scenic in the heart of Robertson Winery. Wederom market themselves as a wedding venue and I can confirm that it is a superb venue to get married and have wonderful photos. But I would suggest to normal day or weekend travellers to stop and stay a night or two. It is tranquil, in the heart of the Robertson Winery and a wonderful place to just relax in the late afternoon. Great braai facilities and you can buy wood reasonably onsite. Loved my stay and will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette & Nicola
Wederom Guest Farm
Hi Michael, thank you so much for your kind review. We are so happy that you enjoyed your stay. You and your family are always welcome at Wederom! Best regards.

Barbara B
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Netjiese huisies met als wat jy benodig en lekker kaggel. Baie lekker gebly, verblyf naby plaas waar troue was, ligging was goed. Wind was net baie erg heel naweek, so kon nie die lekker stoep en braai area geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annette & Nicola
Wederom Guest Farm
Hi Barbara, baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly dat julle lekker gebly het! Jammer julle kon nie die stoepie geniet nie, maar ons verwelkom julle weer terug in (n ander tyd van die jaar vir (n lekker sonnige naweek in Robertson!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annette & Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca18b5501ac211ed9aa62dc573eff767a23ad98e8219a7858db6f77fbb74297a8af80fe41b9453c12ecd437a0c02c87df7a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Wederom Boerdery Goree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818135413358 19.788061380386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang