Successfully reported
+7

Weesgerus Selfsorg

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 Kameeldoring Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weesgerus Selfsorg bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf aan gaste wat die dorpie Kathu besoek. Dit is 'n ideale keuse vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers wat in hierdie deel van die Noord-Kaap bly.

Gaste kan in 2 individueel versierde kamers met lugversorging bly. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Al die kamers beskik oor TV's met 'n DStv-koppelpunt, 'n yskassie en mikrogolf.

Die eiendom het braaigeriewe, WiFi-verbinding, kredietkaartgeriewe en parkeerplek op die perseel. Die huis is gerieflik naby die hoofweg geleë, wat dit 'n uitstekende oornag-keuse maak vir gaste op pad na Upington of Johannesburg. Gaste kan gerus wees dat hulle 'n aangename verblyf in 'n aangename omgewing sal hê.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 34 Kameeldoring Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Weesgerus Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 Kameeldoring Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMjNiYTYwLWQ1NzMtNDAzMS1iNjliLTQ3NDhlNmVjNmZhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 34 Kameeldoring Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.702972222222 23.043833333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang