Successfully reported

Weg on Wegeweg One

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riaan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

N Ware juweel in die Karoo. Dit was 'n plesier om by Weg on Wegeweg te oornag. Sal van nou af elke keer oornag by hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie mooi en rustige oornagplek. Baie mooi uiteengelê en het alles wat jy moontlik mag nodig kry. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

In my 9-jarige se eie woorde - Mamma, hierdie is luxury. Wow! Wat 'n verrassing het ons in Hopetown gekry toe ons hier stop! 'n Regte juweel! Alles is mooi, skoon en netjies. Jeanine loop meer as die ekstra myl vir haar gaste. Daar is tot 'n lekker Coffee Shop langsaan waar jy jouself lekker kan bederf. Ons het ons naweek daar vreeslik geniet, en sal vir seker weer daar oorbly as ons in daardie rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles was net so mooi en so netjies en so nice en so daar! Dankie! Heerlik! Salig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean Edward A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

As 'n huis weg van die huis. Puik! Ons het dadelik welkom gevoel, die vriendelikheid, en net die tuisgevoel. Die verblyf was puik, die detail in die kamer en net die wete jy is tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Besonderse akkommodasie. ’n Ideale middelpunt vir ons trippie tussen Kaapstad en Limpopo. Dierevriendelik, met ’n groot, omheinde erf. Ons was baie tevrede met die uitstekende diens en vriendelikheid van die gastehuis – ons sal beslis weer hier wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Adriaan E
1 nag
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Baie lekker gewees met uitstekende diens, vriendelike ontvangs en Jeanine het uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludovicus B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit was 'n plesier om hier te oornag! Baie lekker gebly, baie vriendelik ontvang, net wat ons na 'n lang dag se reis nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp F
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantastiese plek met gasvryheid en waarde vir geld. Het baie lekker gebly en die plek is netjies uitgelê met 'n mooi en skoon kamer en lekker vol DStv. Gasvryheid is fantasties en mens voel baie welkom daar. Sal enige iemand aanbeveel, want dit is waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabdd48faa3be45dfe1d86bb1e208f93e05940b00b20caec1853b07609e77e70156afb2775221ab45750efd2f1445276f7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Weg on Wegeweg One Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.627726796476 24.083370133916
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang