Weg on Wegeweg One
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Weg on Wegeweg One is geleë in die historiese dorp Hopetown, aan die rand van die Groot Karoo in die Noord-Kaap.
Hierdie verwelkomende toevlugsoord bied 3 gemaklike en goed ingerigte selfsorgkamers in 'n rustige omgewing. Elke kamer bied slaapplek vir twee gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuisie, volledig toegeruste kombuisie, 'n privaat badkamer, 'n persoonlike stoep en parkeerplek van die straat af.
Of jy nou deurreis of die streek se ryk erfenis en natuurskoon verken, Weg on Wegeweg One is die perfekte basis, met warm gasvryheid en 'n tikkie Karoo-sjarme.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Gaste dink Weg on Wegeweg One het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang