Wegbreek
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Wegbreek bied selfsorgverblyf in Jongensfontein, net 'n entjie se stap van die strand af, wat dit die perfekte wegbreek maak vir gesinne of vriende wat uit die gewoel van die stadslewe wil ontsnap.
Dié ruim huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 stylvolle slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Die badkamers is goed toegerus om in almal se behoeftes te voorsien, die hoofbadkamer beskik oor 'n bad, stort en toilet; die tweede het 'n stort en toilet; en die derde sluit 'n bad en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, alhoewel gaste hul eie strandhanddoeke moet saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware, koffiemasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 8 wat perfek is om maaltye te deel. Die sitarea spog met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai, 'n volledig toegeruste kroegarea en 'n muurgemonteerde TV.
Gaste kan op die gemeubileerde patio met 'n braai-area ontspan en rustige uitsigte geniet terwyl hulle al fresco eet. Jongensfontein, bekend vir sy natuurlike skoonheid, bied baie om te doen, insluitend swem, visvang, branderplankry en gholf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Melinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Wegbreek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang