Successfully reported
+30

Wegbreek Ramsgate

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone Road, Impahla Court No 4, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Wegbreek Ramsgate is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Ramsgate Beach, Margate. Hierdie eenheid is stapafstand vanaf die strand en is perfek vir die hele gesin wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 aparte slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die gedeelde en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en is binne maklike bereik van 'n paar bekende restaurante. Toegang tot veilige parkeerplek in 'n klein motorhuis is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizle D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek. Heerlik vakansie gehou, ligging is perfek vir kinders asook ouer mense. Sal weer boek in die toekoms.
Jul 2025
Marie L
Gesin met tieners
5.0
Mooi, netjies met alles wat jy nodig het. Reg langs die swemstrand. Mooi stap. Vreeslik lekker plekkie.
Jul 2025
Carel P
Gesin met tieners
5.0
Het baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Was ongelukkig net vir 2 dae, maar ek kan beslis die plekkie aanbeveel. Sal hom self in die toekom...
Sien meer
Apr 2025
Annalize V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar gaan bly. Alles gehad wat ons nodig gehad het. Lieflike uitsig, naby swemstrand, naby restaurant en Waffle House. Heerlik geb...
Sien meer
Mrt 2025
Thea R
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut aan te beveel! Absoluut heerlik, tik al my persoonlike boksies wat op my wenslys is vir 'n heerlike rustige seevakansie! Werkende lugversorge...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bidstone Road, Impahla Court No 4, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wegbreek Ramsgate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone Road, Impahla Court No 4, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA531dd4b4bc1df3bf6b71a78c2d701447acafa553327d45e805f9853088da62e743fbd32eb34090364ad698a7aff14a60bc4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 29 5 1 5 Bidstone Road Impahla Court No 4 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.887760552705 30.350748166305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang