Successfully reported
+25

Wegkomkans B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Theron Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wegkomkans B&B is in die hartjie van Fouriesburg in die pragtige Oos-Vrystaat.

Drie en suite-kamers is beskikbaar in die gerestoureerde sandsteenhuis wat uit die vroeë 1900's dateer. Oregon-vloere en hoë plafonne versterk die ouwêreldse sjarme. Goeie kwaliteit beddens, Granny Goose duvets asook paneelverwarmers in die kamers verseker 'n gemaklike nagrus.

'n Gemeenskaplike sitkamer met 'n houtkaggel en DStv is beskikbaar, asook koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Veilige onderdak parkering.

Sonkrag, sowel as 'n boorgat, is beskikbaar om maksimum gerief vir gaste te verseker.

Fouriesburg is binne maklike bereik van die Golden Gate Nasionale Park, slegs 34 km vanaf Clarens en 15 km vanaf Oranje Gasteplaas. Ons is 10 km vanaf die Caledonspoort Grenspos na Lesotho en dus die ideale basis vanwaar Lesotho, Afri Ski-oord sowel as die Katzedam verken kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 26 Theron Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Wegkomkans B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Theron Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzOGFiOThmLTBlNWUtNDg5ZC05NTE0LWQwZjBjMWQyODBiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 26 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.623084719201 28.208116292953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang