Successfully reported
+18

Wegkruip Stilbaai

  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 18 Gordon Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Wegkruip Stilbaai is in Stilbaai geleë en kan beskryf word as 'n plat-op-die-aarde strandhuis wat perfek is vir gesinsvakansies. Die huis skuil teen 'n duin en die hoofstrand is stapafstand van die huis af.

Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 6 slaapkamers. Vier van die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, en twee van die slaapkamers is ingerig met enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Daar is 2 identiese badkamers met storte en wasbakke, en 2 aparte toilette. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die eenheid spog met 2 braai-areas aan weerskante van die huis. Die huis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 2 onderdakparkeerareas.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 18 Gordon Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wegkruip Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 18 Gordon Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de9270125f1ec2d26a3eb179eb15459ecea5e139211d3026bd55a366dc0ba961f6df141c984ec3cb4fb345199570737b3ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 18 Gordon Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.371540072629 21.432277664032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang