Successfully reported
+24

Wel-rie Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Craib Avenue, Riebeekstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wel-Rie Gastehuis is geleë in die voorstad Riebeeckstad in Welkom en bied 3-ster, skoon en gemaklike akkommodasie vir vakansiegangers, sakereisigers of oornagverblyf.

Die gastehuis beskik oor 13 kamers, insluitend 1 Wittebroodsuite en 1 Gesinskamer. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en swembad vir gaste se gebruik, 'n eetsaal waar ontbyt geniet kan word, sowel as veilige parkeergarages vir u voertuie.

Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die Wittebroodsuite, Gesinskamer en 3 van die ander kamers het elk 'n yskas.

Wel-Rie Gastehuis is naby 'n gimnasium, restaurante en winkels geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Jean Philippe S
Saam met lewensmaat
5.0
Mind blowing. I loved the place. The atmosphere was really welcoming and comfortable. Thank you so much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Marius P
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Baie lekker, baie aangenaam en vriendelik.
Jan 2025
Adri L
Gesin met tieners
4.8
Hoewel net vinnig sal ek weer by hulle bespreek. Lekker gebly. Geen klagtes, netjies, skoon en rustig. Nie geweet hulle het WiFi nie.
Des 2024
Johann D
4.6
Baie lekker gewees, en eienaar en personeel was baie gasvry gewees. Uitstekende waarde vir geld en plek is netjies.
Mrt 2024
Amanda G
Besigheidsreis
4.2
Nampo 2025 expo visitors. Nampo 2025 expo visitors.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 156 Craib Avenue, Riebeekstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Gaste dink Wel-rie Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Craib Avenue, Riebeekstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5703ad6a024a7e2c0db1e33c5778ec70d85ab43071212cf5fe4082c2a56f4d20b0a0fca40c8224faa51245b2197f05f99c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 73 5 1 4 156 Craib Avenue Riebeekstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.934717819102 26.820579882278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang